Nov 15, 20233 min In the interimTwee-en-'n-halwe maande. Dit is hoe lanklaas ek die moed gehad het om te blog. Was ek besig? Sure. Was ek té besig om te skryf? Glad nie....
Aug 28, 20233 minPlease stay on the lineVandag is ‘n moeilike dag. Dalk PMS ek. Dalk is dit die feit dat J.G. oor 8 dae ses word en ons vir hom moet sing oor die foon. Dalk weeg...
Jul 26, 20234 minTo-DoEendag lank, lank gelede was daar ‘n klein dogtertjie met blonde hare, potblou oë en die grootste lag wat jy in jou lewe al gehoor het....
Jun 27, 20233 minS T R A A T L I G M E N S EEk belowe nou al ‘n rukkie om ‘n tipe van ‘n tydlyn rakende J.G. se situasie te skets. En ek dink ek het heeltyd uitgestel omdat daar nie...
Jun 12, 202311 minOm eerlik te wees...Clever little fat girl. Dit is hoe ek myself beskryf wanneer mense vir my vra hoe my laerskooljare was. Ek het, soos meeste kinders,...
Jun 1, 20239 minDie lank en die kort daarvanEk kannie ‘n tyd onthou toe ek dik hare gehad het nie. Of lang hare. Ek onthou ‘n skool foto van Standerd drie, toe my hare in ‘n lang...
May 23, 20238 minHey, SiriHey, Siri, Please provide some coping mechanisms for when a child moves away from home. … Here are some suggestions for “Please provide...
May 6, 20234 minLife latelyDis 01:05am. Ek sukkel om aan die slaap te raak. Net ses ure gelede het ek gefight om wakker te bly op my lash tech se tafel, en nou? Ag,...